Debra Paget

Debra Paget
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Augustus 1933 (1933-08-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Gregory Kung
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debra Paget (gebore 19 Augustus 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Broken Arrow (1950), Prince Valiant (1954), The Ten Commandments (1956), en Love Me Tender (1956).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search